«

»

Print this Post

1ste Span Hokkie

HSDA eerstespan hokkie maak gereed om hul korthoekie te verdedig teen Cradock die afgelope naweek.

Hokkie

Wilmie Rust en Joané Venter is gekies vir die 0.14 Noord-Kaap Hokkiespan

 

Hokkie

Die volgende hokkiespeelsters is vir die Plattelandse Gazelle span gekies:

Shanel Janse van Rensburg 0.16, Carlo Roberts 0.18, Surina le Roux

0.18 en Simoné Kroutz 0.16

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/1ste-span-hokkie/