↑ Keer terug na Akademie

Print this Page

Vakkeuse

Graad 8 & 9

Die vakkeuse vir graad 8 en 9 is soos volg :

AFR/ENG: AFRIKAANS / ENGELS
SW SOSIALE WETENSKAPPE
TEG: TEGNOLOGIE
WISK: WISKUNDE
NW: NATUURWETENSKAPPE
EBW: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
KK: KUNS EN KULTUUR
LO: LEWENSORIËNTERING

Graad 10,11 & 12

Die vakkeuse vir graad 10,11 en 12 is soos volg :

Een van Afrikaans
Huistaal
Afrikaans
Eerste Addisionele Taal
Een van English
Home Language
English First
Additional Language
Een van Wiskunde Wiskunde Geleterheid
Een van Rekeningkunde Verbruikerstudie Landboutegnologie
Een van Fisiese Wetenskappe Besigheidstudie Toerisme
Een van Lewens – Wetenskappe Ekonomie Rekenaar – Aanwendings – Tegnologie (CAT)
Lewensoriëntering

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/akademie/vakkeuse/