Inligting vir Afdeling: Akademie

HSDA BAANBREKERS

Nege maande gelede het van die HSDA se skoliere die Enke Trailblazer projek begin. Hierdie projek het as oog merk om welwillendheids projekte in die gemeenskap te inisieer. Die afgelope naweek het vyf van ons leerders die toekennings geleentheid op uitnodiging bygewoon, by Kalahari Lodge in Kimberley. Hul toewyding en projekte is geloof en toekennings …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-baanbrekers/

Klankprefekte

2 leerlinge wat as klankprefekte verkies is: Heinrich Mostert en Darren van Syfer

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/klankprefekte/

WISKUNDE OLIMPIADE – Rondte 2

Die week voor die skool gesluit het, het 64 van ons skool se leerders aan die SAMF Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Met baie trots kan ons sê dat19 van ons leerders deurgedring het na rondte 2. Baie geluk aan een en elk van die leerders.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/wiskunde-olimpiade-rondte-2/

HSDA CSV VIER KRUISGEBEURE

Die Christelike Studente Vereniging van HSDA het Vrydag tydens die CSV periode vir ʼn oomblik stilgestaan en die hoof gebuig, in die formaat van ʼn kruis. Hierdie simboliese gebaar was om juis tydens hierdie Paastyd, die HERE te dank vir die verlossingswerk van die kruis waarsonder ons almal verlore sou wees.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-csv-vier-kruisgebeure/

Bladsy 1 van 91234...Einde »