Inligting vir Afdeling: Akademie

Bio-Science

HSDA se leerders het vanjaar weer aan die Bio – Science Olimpiade deelgeneem. Die Olimpiade toets hul alg kennis in die lewenswetenskapveld en is glad nie kurrikulum georiënteerd nie. Die  volgende  leerders het baie goed gevaar: Jesse  Kampher – silwer medalje, Marné Marais, Celeste Greeff, Ilana Rossouw en Candice Plaatjies het brons medaljes verwerf. Baie …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/bio-science/

HSDA Onder Top 20

Hoërskool  De Aar se huistaalsprekers het weereens bewys dat hul onder die bestes in die provinsie is. Agtien leerders van HSDA het aan die Senior Afrikaanse Olimpiade deelgeneem. Hierdie Olimpiade, waarin alle taalvaardighede op verskeie vlakke getoets word  is landswyd deur 2088 leerlinge geskryf. Vier van HSDA se leerders is onder die top 20 bestes …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-onder-top-20/

HSDA het ‘n passie vir lees

Vanaf 6 tot 10 Februarie 2017 het HSDA se jaarlikse lees week plaasgevind. Tydens dié lees week kry alle leerders die geleentheid om aan die begin van die dag vir 15 minute lank of ʼn Afrikaans of Engelse boek te lees. Boeke is beskikbaar en die leerders geniet die week baie. HSDA is gedurig opsoek …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-het-n-passie-vir-lees/

Wiskunde Uitdaging

Die Wiskunde uitdagings reeks het verlede Donderdag ‘n hoogtepunt bereik oe die top drie deelnemers in elke graad mekaar die stryd aangesê het. Die kompetisie het deel uitgemaak van die Boet Troskiedag. Die gehoor het lekker saamgesels en die senuwee meters behoorlik in die rooi gedruk. Daar was medaljes vir elke leerling, nl. Goud, Silwer …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/wiskunde-uitdaging/

Bladsy 9 van 10« Begin...78910