Inligting vir Afdeling: Algemene Nuus

GWK Karoofees Senior Burger Dag

GWK KAROOFEES BEDERF SENIOR BURGERS VAN SONDER SORGE EN OP DIE KRUIN Op 18 Mei 2019 het GWK Karoofees ‘n groot bederf vir die inwoners van Sonder Sorge en Op die Kruin aangebied. Die oggend is afgeskop met vermaak wat verskaf is deur die personeel van Hoërskool De Aar. Die inwoners is vermaak met onder …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/gwk-karoofees-senior-burger-dag/

Stigtingsdag Dag Gevier

HUIS STERRIE MARAIS EN HUIS JAN PIENAAR VIER STIGTERSDAG DE AAR –  Op Woensdag, 15 Mei 2019 het Huis Sterrie Marais en Huis Jan Pienaar hul Stigtersdag gevier.  Op hierdie dag word daar heerlik saam gekuier met die families van die stigters van die koshuise, Sterrie Marais en Jan Pienaar. Na drie kort weke by …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/stigtingsdag-dag-gevier/

Sportorganiseerder en Onderwysstudent

Chadley Meyer oud-skolier is by HSDA aangestel as sportorganiseerder en onderwysstudent.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/sportorganiseerder-en-onderwysstudent/

HSDA NA TUNISIA

Twee van HSDA se leerders, Christie Venter en Johan Duvenhage, het aan I-FEST2(InternationalFestival of EngineeringScience and Technology) in Tunisia deelgeneem. Hierdie twee seuns het uitmuntend presteer en ʼn silwer medalje vir hul werk verower. Hulle het op 21 Maart 2019 by die Rosa Beach Hotel in Monastir gearriveer. Die openingseremonie het op 22 Maart 2019 …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-na-tunisia/

Bladsy 1 van 111234...10...Einde »