Inligting vir Afdeling: Artikels

Tieners en Sosiale Netwerke

Effek wat Sosiale Netwerke op tieners het Wat is ‘n  sosiale  netwerk: ‘n Sosiale netwerk is ‘n platform vir sosiale  verhoudings tussen mense wat dieslefde belange, aktiwiteite en agtergronde het.  Die mense kan vriende van jou wees of individue wat jy aanlyn ontmoet het.  Sosiale netwerke is web gebaseerde dienste wat toelaat dat individue ‘n …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/tieners-en-sosiale-netwerke/

Help ek is Verslaaf

Slimfone is wonderlik. En dis ‘n pes. Alles afhangend van hoe jy dit gebruik, natuurlik. Maar wanneer is dit gebruik, en wanneer verslawing, en hoe gemaak met ‘n kind wat gedurig op sy foon besig is? Help – Ek is verslaaf! Eintlik het jy hierdie artikel gelees vir raad oor jou kind, maar nou herken …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/help-ek-is-verslaaf/