Inligting vir Afdeling: Kultuur

Melodrama

Op 12 September 2019 was ‘n Melodrama Mamma Mia in Hoërskool De Aar se Boet Troskie saal op die planke. Mnr Evelyn Botha het as seremoniemeester opgetree Personeel voer “Dancing Queen” Mamma Mia Closing Die Melodrama word elke jaar afgesluit met die bekende lied: “Ons vir jou Suid-Afrika” Dit was egter baie spesiaal hierdie jaar …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/melodrama/

Mamma Mia Besoek De Aar

Op 12 September 2019 om 18:00 is die internasionale treffer Mamma Mia in Hoërskool De Aar se Boet Troskie saal te sien. Ongelukkig, weens ‘n kudu tref-en-trap, is die akteurs van die internasionale groep (gestrand) 10km buite Kimberley. Kom Kyk en skaterlag saam met ons by die jaarlikse melodrama as die hoërskool personeel hul vermaakspiere …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/mamma-mia-besoek-de-aar/

Musical

Evelyn het vir my ʼn paar foto’s van die musical gegee.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/musical/

‘n Riller Speel Af!

‘n Riller speel af by Hoërskool De Aar The Little Shop of Horror – The Musical Met ‘n jong klomp talentvolle akteurs, en ‘n hardwerkende tegniesiespan onder leiding van Evelyn Botha as reggiseur en Janel Coetzee as choreograaf en stemafrigter, beloof hierdie musiekblyspel om ‘n reuse sukses te wees. Little Shop of Horrors is a …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/n-riller-speel-af/

Bladsy 1 van 212