Inligting vir Afdeling: Drama

Ontvang Erkenning Internationaal

Marli van der Bijl (nou Putter), tans woonagtig in Sydney, Australie, het onlangs in die wêreldbekende musiekblyspel, Les Miserables as Cosetteopgetree. Sy is genomineer as die beste ondersteunende speler tydensdie Dramafest in 2019 deur die  Independent Theatre Association. Sy is tansop ‘n besoek in RSA . Sy het Saterdagaand die nuus ontvang dat sy die …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/ontvang-erkenning-internationaal/

Melodrama

Op 12 September 2019 was ‘n Melodrama Mamma Mia in Hoërskool De Aar se Boet Troskie saal op die planke. Mnr Evelyn Botha het as seremoniemeester opgetree Personeel voer “Dancing Queen” Mamma Mia Closing Die Melodrama word elke jaar afgesluit met die bekende lied: “Ons vir jou Suid-Afrika” Dit was egter baie spesiaal hierdie jaar …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/melodrama/

Mamma Mia Besoek De Aar

Op 12 September 2019 om 18:00 is die internasionale treffer Mamma Mia in Hoërskool De Aar se Boet Troskie saal te sien. Ongelukkig, weens ‘n kudu tref-en-trap, is die akteurs van die internasionale groep (gestrand) 10km buite Kimberley. Kom Kyk en skaterlag saam met ons by die jaarlikse melodrama as die hoërskool personeel hul vermaakspiere …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/mamma-mia-besoek-de-aar/

Musical

Evelyn het vir my ʼn paar foto’s van die musical gegee.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/musical/

Bladsy 1 van 212