Inligting vir Afdeling: Koor

Sonder Sorge Tehuis – Kerssang

Kersfees is om die draai en HSDA se koor het vir oulaas die bejaardes by Sonder Sorge Tehuis met kersliedere gaan vermaak. HSDA koor en hul afrigter Janél Coetzee Die HSDA koor by van die bejaardes by Sonder Sorge Tehuis

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/sonder-sorge-tehuis-kerssang/