Inligting vir Afdeling: Personeel

Nuwe Onderwyser

HSDA heet almal hartlik welkom en sien uit om die kwartaal met ywer aan te pak. Nuwe onderwyser by HSDA: Leandri Potgieter is nuut aangestel by HSDA en vanaf Vanderbijlpark. Sy het haar studies NWU Vaal Pukke voltooi. Sy sal vir Graad 8-10 Biologie, NW en LO aanbied; Nadia Nel het haar B.Ed intermedir en …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/nuwe-onderwyser/

NSS Eksamen

HSDA leerkragte presteer puik in NSS Eksamen: Driaan Smit-Besigheidstudies – 3de in die Noord-Kaap, Helna Visagie – Afrikaans Huistaal – Hoogste gemiddeld in die Noord-Kaap, Johan Koen – Rekeningkunde – 3de in die Noord-Kaap, Johandri Kühn – Wiskunde Geletterdheid – 2de in die Noord-Kaap

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/nss-eksamen/

Departementshoof

Mnr Evelyn Botha is as Departementshoof van HSDA aangestel.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/departementshoof/

Hanno Koen

Hanno Koen  (seun van die skoolhoof Mnr. Johan Koen en Jeanie Koen) het die afgelope naweek sy graad ontvang. BACHELOR OF ARTS IN CREATIVE BRAND COMMUNICATION (Art Direction) Johannes Jacobus Koen. Ons geluk wense aan Hanno en Mnr Koen en Garde.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hanno-koen/