Inligting vir Afdeling: Atletiek

Atletiek – JF Byeenkoms

Die afgelope naweek (12 OKTOBER 2019) het twaalf van ons skool se atlete aan die jaarlikse Jim Fouché atletiekbyeenkoms in Bloemfontein gaan deelneem. Altesaam 50 skole het aan die byeenkoms deelgeneem. Alhoewel die kompetisie straf was, kon ons  atlete nog steeds wys waarvan hulle gemaak is. Die atlete kon daarin slaag om sewe medaljes in …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/atletiek-jf-byeenkoms/

Atletiek 2019

Victrix Ludorum junior: Joané Venter Victor Ludorum junior: Ethan Afrika Victrix Ludorum Senior: Neljé Geyser Victor Ludorum Senior: Mauritz Erasmus

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/atletiek-2019/

Jim Fouché Atletiek – Bfn

Die afgelope naweek het 11 van ons skool se top atlete aan die jaarlikse Jim Fouché atletiek byeenkoms in Bloemfontein gaan deelneem. Ons atlete spog met vier brons medaljes. Ethan Afrika het homself oortref, hy palm drie van die vier medaljes in. Hy kom derde in die 100m, derde in die hoogspring en derde in …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/jim-fouche-atletiek-bfn/

Top 20 Atletiekbyeenkoms

Die afgelope naweek van 19 Februarie het 13 van ons skool se atlete aan die jaarlikse Top 20-Atletiekbyeenkoms in Hartswater gaan deelneem. Daar was 29 top skole wat deelgeneem het. Alhoewel die kompetisie baie sterk was, het ons atlete nog steeds gaan wys wat in hulle steek. Geluk aan een en elke atleet met hulle …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/top-20-atletiekbyeenkoms/

Bladsy 1 van 212