Inligting vir Afdeling: Fietsry

HSDA BERGFIETS

McKaylin Viljoen het 27 en 28 September 2019 in Brits aan die Nasionale Spur School Mountain Bike league kompetisie deelgeneem. Op 27 September het sy tydens die Nasionale Spur School Mountain Bike league inter-skole finaal  ʼn medalje verwerf. Op 28 September het McKaylin Noord-Kaap in die provinsiale finale verteenwoordig en weer ʼn medalje. verwerf

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-bergfiets/

Fietsry

GD Botha, André Theron en McKaylin Viljoen het die naweek in Kimberley aan die Spur Schools Mountain Bike League deel geneem. Hulle het baie goed gevaar. GD en André het O/15 Youth Men gery. André Theron het ʼn vyfde en GD Botha ʼn derde plek behaal. McKaylin het O/15 Youth Women gery en ʼn tweede …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/fietsry/

ARGUS 2019

HSDA LEERDER VOLTOOI DIE ARGUS Elizca Bester het vanjaar aan haar tweede Cape Town Cycle Tour, beter bekend as die Argus, deelgeneem. Die afstand van die Argus is 109km wat afgelê moet word. Maar vanjaar was die op – en afdraende beslis nie maklik met die stormsterk suidooste wind wat met tye 75km per uur …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/argus-2019/

Mountain Bike – Barkley-Wes

Saterdagoggend het twee leerders, GD Botha en André Theron, van HSDA aan die KelrnMountainBike kompetisie in Barkley-Wes gaan deelneem. GD slaag daarin om tweede in die 0.14 afdeling te kom en André eindig sesde!

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/mountain-bike-barkley-wes/

Bladsy 1 van 212