Inligting vir Afdeling: Golf

GWK Farmers Cup Gholf Toernooi

Op Saterdag 24 Augustus het GWK ʼn “Farmerscup” Golfdag by die buiteklub aangebied. HSDA was GWK behulpsaam met hierdie golfdag en het ook heerlike worsbroodjies vir middagete verkoop. Na afloop van die aankondiging van die pryswenners het almal ʼn heerlike biefstuk ete met bykosse geniet. Hierdie was die tweede suksesvolle GWK “FarmersCup”Golfdag wat in De …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/gwk-farmers-cup-gholf-toernooi/

ANDRé THERON

ANDRé THERON: ʼn leerder van HSDA het die afgelope naweek in Kathu aan die 2019 Sishen Junior Ope kampioenskappe deelgeneem. Hy het hom baie goed van sy taak gekwyt en ʼn derde plek behaal. Dit was die vierde toernooi waaraan André hierdie jaar deelgeneem het om vir die Noord-Kaap span te kwalifiseer. Hy lê tans …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/andre-theron/

Golf

André Theron het die afgelope naweek aan die tweede rondte gholf proewe vir NK deelgeneem. Hy het baie goed gevaar.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/golf-2/

Noord-Kaap Gholf-span

André Theron, Leerder van HSDA is gekies om die Noord-Kaap Gholf-span vanaf 4-6 Julie 2018 in Worcester te verteenwoordig. Baie geluk André! HSDA is trots op jou!

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/noord-kaap-gholf-span/