Inligting vir Afdeling: Hokkie

Hokkie

HSDA HOKKIESEISOEN SKOP OP ʼn Hoë NOOT AF Die afgelope naweek het twee van HSDA se hokkiespanne aan die AStrotoernooi op Upington deelgeneem. Die spanne het goed gevaar en het gewys waartoe hul in staat is. Die 0.19A-span het drie wedstryde gespeel. Vrydag het hulle twee wedstryde gespeel. Die eerste wedstryd was teen Hoërskool Martin …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hokkie-3/

HSDA Hokkie Teen Volkskool

Twee hokkiespanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Volkskool in Graaff-Reinet hokkie gespeel. Die spanne sluit die hokkieseisoen op ʼn hoë noot af met hul uitmuntende spel HSDA se tweedespan speel teen Volkskool se derde span. HSDA sit van meet af hul opponente ore aan en wen oortuigend 7-0. Die eerstespan speel teen Volkskool se …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-hokkie-teen-volkskool/

Hokkie Maak Skoonskip

Albei hokkiespanne speel die afelope naweek hul ligawedstryd teen Hoërskool Hartswater. Na hul prag vertoning in Upington bou die spanne op hul wensege voort. Die tweedespan speel van meet af ʼn sterk, aanvallende wedstryd en gee hul opponente nie veel speelkans nie. Hierdie span wen hul wedstryd oortuigend 9-0. Die eerstespan spring egter stadig uit …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hokkie-maak-skoonskip/

Hokkie

HSDA HOKKIE VAAR BAIE GOED IN TOERNOOI Twee hokkiespanne neem die afgelope naweek aan die Platteland Astro Toernooi op Upington deel. Die spelers het hul staal behoorlik getoon in die 16 wedstryde wat gespeel is. Die tweedespan speel Vrydag ses wedstryde waar hul uithouvermoë behoorlik getoets is. Die span speel goeie aanvallende wedstryde op die …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hokkie-2/

Bladsy 1 van 3123