Inligting vir Afdeling: Karate

SA JKA Nasionale Kampioenskappe 2018

HSDA KARATEKAS VAAR UITSTEKEND TYDENS SA JKA NASIONALE KAMPIOENSKAPPE 2018 IN JOHANNESBURG. Vrydag, 25 Mei 2018 het Heinrich Munz en Ashré de Vos aan hul verskeie karate items deelgeneem. Heinrich het in die Novice Pers onder 14 Kata en Kumite deelgeneem, waar hy ʼn silwer vir sy Kata en goud vir sy Kumite gekry het. …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/sa-jka-nasionale-kampioenskappe-2018/