Inligting vir Afdeling: Krieket

Krieket

Die twee leerders van HSDA het aan die krieketproewe in Kimberley deelgeneem en André het deurgedring na die finale krieketproewe. Die proewe sal weer in Kimberley plaasvind. André Theron en GD Botha

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/krieket-3/

Krieket

André Theron, Jeandré Rust, GD Botha het aan die krieketproewe tussen Pixley en JTG deelgeneem wat gekies is vir die volgende rondte proewe.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/krieket-2/

Krieket

HSDA se eerste krieketspan het Saterdag, 20 Oktober 2018 teen Hoërskool Prieska en Hoërskool Veritas in De Aar gespeel. HSDA het eerste gekolf en ʼn totaal van 92 lopies teen die besoekers aangeteken. Die wind het dit nie baie aangenaam vir die boulers gemaak nie en HSDA se boulers het hard geveg om Hoërskool Prieska …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/krieket/

O/19 Krieket

HSDA se eerste krieketspan het Saterdag, 13 Oktober, in Hopetown teen Hoërskool Hopetown en Hoërskool Steynville gespeel. In die eerste wedstryd het Hoërskool Hopetown gekolf en ‘n total van 121 lopies aangeteken. HSDA het hulle 20 beurte voluit gekolf, maar kon ongelukkig nie Hopetown se lopies verby steek nie. Die tweede wedstryd teen Hoërskool Steynville …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/o19-krieket/

Bladsy 1 van 212