Inligting vir Afdeling: Netbal

Netbal

NETBAL – HSDA TEEN HARTSWATER Saterdag 20 Julie ding drie van HSDA se netbalspanne mee teen Hoërskool Hartswater. Elkeen van die spelers het hulle goed van hul taak gekwyt en veg tot op die einde. Beserings en veranderinge kniehalter egter al drie spanne. Dit was ʼn goeie seisoen vir hierdie spanne en elkeen kan trots …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/netbal-2/

HSDA NETBAL

Vier van ons spanne kom op Saterdag 13 Julie te staan teen Hoërskool Vaalharts op Jan Kempdorp. Al vier spanne vaar baie goed al het die vakansie sy tol geëis met vaardighede wat ʼn bietjie verroes geraak het. Die eerstespan wen oortuigend 20-9. Die verdedigers was soos gewoonlik uitstekend, maar die spyker in die opponente …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-netbal-6/

HSDA Netbal

Op Woensdag 15 Mei speel vier van ons spanne by die Wennersdag van Pixley ka Seme. Die O/14 A-span speel vier wedstryde. Hul slag daarin om al vier wedstryde oortuigend te wen. Teen HS Douglas is dit ‘n kop-aan-kop stryd, maar die spelers se uithou vermoë en doel gerigte spel sorg dat hulle die knoop …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-netbal-5/

HSDA Netbal

HSDA netbal leerders wat gekies is vir die Noord-Kaap netbalspan. Hulle gaan gedurende die Junie – vakansie in Boksburg aan die All Ages toernooi deelneem: Noluvu Tybosch, Bronwyn Louw, Enchanté du Preez, Leigh-Ché Swarts, Nikisha Metcalfe en Zani Mbalula.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-netbal-4/

Bladsy 1 van 3123