Inligting vir Afdeling: Netbal

HSDA Netbal

HSDA netbal leerders wat gekies is vir die Noord-Kaap netbalspan. Hulle gaan gedurende die Junie – vakansie in Boksburg aan die All Ages toernooi deelneem: Noluvu Tybosch, Bronwyn Louw, Enchanté du Preez, Leigh-Ché Swarts, Nikisha Metcalfe en Zani Mbalula.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-netbal-4/

Netbal

HSDa netbaltoer 0.15 en eerste netbalspan van HSDA wat die afgelope vakansie ʼn netbalkursus wat deur PUK aangebied is in Oudtshoorn bygewoon.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/netbal/

HSDA NETBAL

25 van ons netbalspelers is tydens die Emthanjeni netbalproewe gekies om aan die PixleykaSeme proewe deel te neem. Op Saterdag, 6 April is die proewe op De Aar gehou. Ons spelers het baie goed gevaar en 16 van ons spelers isgekies vir die Noord-Kaap Diamante proewe.   Baie geluk aan: 0/18        Enchanté du Preez CherhondaLakay …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-netbal-3/

HSDA Netbal Afrigterskursus

Vyf van ons netbalafrigters was gedurende die naweek van 13 Oktober op Upington vir ‘n netbalafrigterskursus. Dit is deur Dorette Badenhorst, tans die Proteas se Fast 5 afrigter aangebied. Die kursus het gekonsentreer op oefeninge en tegnieke om in die voor seisoen te doen, sodat spelers reeds spesifieke vaardighede aangeleer word, voordat die speelseisoen aanbreek. …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-netbal-afrigterskursus/

Bladsy 2 van 3123