Inligting vir Afdeling: Sport

Netbal

HSDa netbaltoer 0.15 en eerste netbalspan van HSDA wat die afgelope vakansie ʼn netbalkursus wat deur PUK aangebied is in Oudtshoorn bygewoon.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/netbal/

Hokkie

Drie hokkiespanne van HSDA het van 12 – 14 Maart 2019 in Upington aan ʼn afrigtingskliniek deelgeneem. Die kliniek is deur die Universiteit van Stellenbosch se hokkiespelers aangebied.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hokkie/

HSDA NETBAL

25 van ons netbalspelers is tydens die Emthanjeni netbalproewe gekies om aan die PixleykaSeme proewe deel te neem. Op Saterdag, 6 April is die proewe op De Aar gehou. Ons spelers het baie goed gevaar en 16 van ons spelers isgekies vir die Noord-Kaap Diamante proewe.   Baie geluk aan: 0/18        Enchanté du Preez CherhondaLakay …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-netbal-3/

HOKKIE PLATTELAND PROEWE

  Agtien spelers het die afgelope naweek in Upington aan die Platteland hokkieproewe deelgeneem. Die proewe het op Hskool Upington se splinternuwe Astro plaasgevind. Die spelers het hul baie goed van hul taak gekwyt en, ten spyte van strawwe kompetisie, uitstekend gevaar. Die volgende spelers dring deur na die Noord-Kaap proewe in Kimberley: 0.19        Surina …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hokkie-platteland-proewe/

Bladsy 10 van 25« Begin...9101112...20...Einde »