Inligting vir Afdeling: Sport

Skaak

Die skole skaakproewe het te De Aar plaasgevind. Ongeveer 61 deelnemers het die dag hul skaakvernuf ten toon gestel. Waldo van der Merwe verower ʼn tweede plek en Matthew Wolfaardt ʼn derde plek in die O/15-afdeling. Lihandri Saunders verower ʼn tweede plek en Beau-Paul Hussein verower ʼn derde plek in die O/17- en O/19-afdeling. Uitslae, …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/skaak-2/

O/19 Rugby

Die leerlinge is tydens die Pixley proewe gekies om aan die 0.18 Noord-Kaap rugbyproewe deel te neem: Mauritz Erasmus,  Rowan Greeff, John-Paulo Sequeira Stefan du Plessis, Otto Wilson, Christie Venter, Duane Jonker en Bernard Venter

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/o19-rugby/

O/15 Krieket

“Provincial Talent Identification” O/15 Krieketgroep opgeneem: Jeandre  Rust en Andre Theron

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/o15-krieket/

O/17 Krieket

Die volgende leerders is in die “Provincial Talent Identification” 0.17 Krieketgroep opgeneem: Lawrenzo Swartz, Otto Wilson en Justin Halvorsen

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/o17-krieket/

Bladsy 18 van 25« Begin...10...17181920...Einde »