Inligting vir Afdeling: Sport

Krieket

Die afgelope naweek het HSDA se krieket teen Hopetown en Hskool Steynville kragte gemeet. Die seuns het eerste teen Hopetown gespeel en verloor ongelukkig. Die tweede wedstryd was teen Steynville en hul verloor ook ongelukkig. Die seuns gaan harder werk om die volgende wedstryd beter en meer voorbereid te wees.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/krieket-4/

HSDA BERGFIETS

McKaylin Viljoen het 27 en 28 September 2019 in Brits aan die Nasionale Spur School Mountain Bike league kompetisie deelgeneem. Op 27 September het sy tydens die Nasionale Spur School Mountain Bike league inter-skole finaal  ʼn medalje verwerf. Op 28 September het McKaylin Noord-Kaap in die provinsiale finale verteenwoordig en weer ʼn medalje. verwerf

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-bergfiets/

Skaak – Jaarverslag

HSDA se skaak span het in die laaste week van Augustus ingeskryf vir die distrik se sport toekennings geleentheid. Die verskeie aktiwiteite en prestasies van die leerders die afgelope jaar het die span op die nominasie lys gekry. Op Donderdag 5 September was die span uitgenooi om die geleentheid by te woon. Die span het …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/skaak-jaarverslag/

Chess

The past weekend five of DAHS learners participated in the Northern Cape Closed Chess Trials. The learners that participated was Ryan Owies, Jayden Besuidenhout, Lbhongo Biko, Likhanyile Mdaka and Amand Kitenge. Each of the players played 5 rounds in total over the entire weekend. Amand Kitengye (photo) managed to win 4 out of 5 rounds …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/chess/

Bladsy 2 van 251234...1020...Einde »