Inligting vir Afdeling: Rugby

Rugby

HSDA EERSTE RUGBYSPAN Saterdag, 22 Februarie het HSDA se eerste rugbyspan aan die Prieska sportdag deelgeneem. Die span het reeds vroeg in Januarie begin oefen en baie uitgesien na die begin van die rugbyseisoen. Op die Prieska sportdag speel spanne korter wedstryde van 15 minute aan ʼn kant, wat dit moontlik maak vir elke span …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/rugby-2/

HSDA Blitze 7’s

De Aar het die afgelope naweek saam met H/skool Vaalharts gekombineer en ʼn span gevorm. Saterdag 31 Augustus het die seuns op Douglas aan  ʼn 7’s toernooi deelgeneem wat ook as provinisiale proewe gedien het. Daar is 2 wedstryde gespeel waar hulle die eerste een gelykop teen H/skool Namakwaland speel en die tweede wedstryd teen …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-blitze-7s/

HSDA Rugby Kraai Koning

HSDA 0.17 RUGBY Saterdag, 27 Julie het HSDA teen Kimberley Boys High op De Aar gespeel. Hierdie was die laaste liga-wedstryd van die seisoen. Die wedstryd was vol onderbrekings, HSDA het gesukkel om aan die gang te kom. Onnodige foute het veroorsaak dat menigte kanse verbrou is. Die rustyd telling was 7-0 in HSDA se …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-rugby-kraai-koning/

Rugby

GOEIE WEEK VIR DIE EERSTE RUGBYSPAN VAN HSDA! Op 17 Julie het HSDA se eerste rugbyspan ʼn draai gaan maak in Middelburg om teen Hoërskool Middelburg kragte te meet. Die wedstryd was redelik hard, maar die jongspan van HSDA het goed teruggeveg om ʼn halftydtelling van 13-5 in Middelburg se guns te draai en die …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/rugby/

Bladsy 1 van 51234...Einde »