Inligting vir Afdeling: Skaak

Skaak – Jaarverslag

HSDA se skaak span het in die laaste week van Augustus ingeskryf vir die distrik se sport toekennings geleentheid. Die verskeie aktiwiteite en prestasies van die leerders die afgelope jaar het die span op die nominasie lys gekry. Op Donderdag 5 September was die span uitgenooi om die geleentheid by te woon. Die span het …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/skaak-jaarverslag/

Chess

The past weekend five of DAHS learners participated in the Northern Cape Closed Chess Trials. The learners that participated was Ryan Owies, Jayden Besuidenhout, Lbhongo Biko, Likhanyile Mdaka and Amand Kitenge. Each of the players played 5 rounds in total over the entire weekend. Amand Kitengye (photo) managed to win 4 out of 5 rounds …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/chess/

HSDA Chess

From the 12th to the 14th of June seven learners from De Aar High School participated int he SA Schools Chess trials held in Upington. The team was Amand Kitenge, Jayden Besuidenhout, Minintle Mvenya, Phoebe van Reenen,  Thandokazi Ntozini, Unam Mxaxa and Lihandri Saunders. Lihandri qualified for the SA School chess held in Durban from …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-chess/

SA Junior Skaakkampioenskappe

Twee HSDA leerlinge het die afgelope vakansie Noord-Kaap by die SA Junior Skaakkampioenskappe in Pretoria verteenwoordig.+  Unam Mxaxa en Thandokazi Ntozini

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/sa-junior-skaakkampioenskappe/

Bladsy 1 van 3123