Inligting vir Afdeling: Tennis

Marco Wasserman Tennistoernooi

HSDA het op 23 en 24 Augustus aan die jaarlikse Marco Wasserman Dubbels Tennistoernooi op Middelburg deelgeneem. Dit is ʼn baie lekker toernooi, want daar word die “noblamegame” gespeel. ʼn Lekker atmosfeer het geheers. Die fokus was meer op persoonlike ontwikkeling as op prestasie. HSDA het teen skole soos Union Volkskool, Framesby, Pearson en Middelburg …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/marco-wasserman-tennistoernooi/

NK Tennis

Die spelers het teen Noord-Wes, Vrystaat en Platteland gespeel en uitstekend gevaar. Clodelle Menne, Améy Duvenhage Kobus van der Walt en Camon Simons

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/nk-tennis/

Tennis Teen Hopetown

HSDA het op Dinsdag, 22 Januarie 2019 teen Hoërskool Hopetown op De Aar tennis gespeel. Die tennis was deurgaans van goeie gehalte, aangesien beide skole ʼn week van te vore ook aan die Noord-Kaap Tennisproewe deelgeneem het. Die dogters het beide hul enkels- al dubbelwedstryde gewen, maar die seuns moes ongelukkig die knie voor hul …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/tennis-teen-hopetown/

HSDA 2018 Tennis Toppresteerders

HSDA Leerders wat gekies is om aan die NK Tennisproewe in Kimberley te gaan deelneem: Voor: Marieke Steyn, Anlie Human, Clodelle Menne, Corbin Ludick, Angelique van der Walt Middel: Vicky Coetzee, Wilmie Rust, Chané Coetzee, Améy Duvenhage Agter: André Theron, Kobus van der Walt, Jeandré Rust, Tiaan Brand, Camon Simons Surina le Roux

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-2018-tennis-toppresteerders/

Bladsy 1 van 41234