Inligting vir Afdeling: Tennis

Pixley Ka Seme Tennnisproewe

Klomp van HSDA se tennisspelers het einde verlede jaar  op 24 November 2017, aan die Pixley Ka Seme Tennis proewe deelgeneem. Die volgende spelers het hul goed van hul taak gekwyt en is vir die Pixley span wat aan die Noord-Kaap tennisproewe tussen 25 en 27 Januarie 2018 in Kimberley gaan deelneem, gekies:   Anlie …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/pixley-ka-seme-tennnisproewe/

Sport Presteerders – Tennis

HSDA Tennis Dogters Die dogters het die Senior B Kimberley tennis liga gewen: Surina le Roux; Marli Duvenhage, Clodelle Menne en Juni-Ann George Tennis: HSDA Tennis Seuns – Die seuns het die Senior B – Kimberley tennis liga gewen: Rowan Greeff, Stefan du Plessis, Gian Visagie en John-Paulo Sequeira – foto bygevoeg (hy afwesig) by …

Lees meer…

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/sport-presteerders/

Noord-Kaap Tennis

HSDA leerlinge wat Noord-Kaap tennis verwerf het: Juni-Ann George, Tiaan Brand , Carlo Roberts, Rowan Greeff, Clodelle Menne, Gian Visagie, Surina le Roux, Stefan du Plessis, Chané Coetzee, Marli Duvenhage, Amey Duvenhage.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/noord-kaap-tennis/

Noord-Kaap Tennis Kimberley

HSDA leerlinge wat aan die Noord-Kaap byeenkoms in Kimberley deelgeneem het: Voor: Enchanté du Preez, Anlie Human, Salvanie Manuel Middel: Camon Simons, Malcolm Visagie, Neljé Geyser, Bianca Geyser, Nicolene Byleveldt, Agter: Christiaan Kolesky, Clement van Syfer, Ané Fourie, Elské du Toit, Charnell Geduldt, Duane Jonker.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/noord-kaap-tennis-kimberley/

Bladsy 4 van 5« Begin...2345