«

»

Print this Post

Fondsinsameling vir Ouetehuise

HSDA het Vrydag ʼn fondsinsameling gehou waar leerlinge gewone klere kon aantrek en die kontant aan die ouetehuise geskenk is. ʼn Plaaslike boer het ook ʼn kontantbedrag bygevoeg en die onderskeie ouetehuise is opreg dankbaar vir die gebaar.

Die kontant word oorhandig aan Me. Judith Hendriks (Bestuurderes) van Op die Kruin Ouetehuis. Op die foto verskyn Ogiya Madyo (eerste prinses) Me. Hendriks, Courtney Campbell – Novels Me. HSDA en Mari Pretorius – (tweede prinses)

Op die Kruin Ouetehuis

Die kontant word oorhandig aan Me. Jeanette Maritz (Bestuurderes) van Sonder Sorge Ouetehuis.

Op die foto verskyn Ogiya Madyo (eerste prinses) Mari Pretorius – (tweede prinses) Me. Maritz

en Courtney Campbell – Novels Me. HSDA.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/fondsinsameling-vir-ouetehuise/