«

»

Print this Post

GWK Farmers Cup Gholf Toernooi

Op Saterdag 24 Augustus het GWK ʼn “Farmerscup” Golfdag by die buiteklub aangebied. HSDA was GWK behulpsaam met hierdie golfdag en het ook heerlike worsbroodjies vir middagete verkoop.

Na afloop van die aankondiging van die pryswenners het almal ʼn heerlike biefstuk ete met bykosse geniet.

Hierdie was die tweede suksesvolle GWK “FarmersCup”Golfdag wat in De Aar aangebied is.

Die wenners was as volg:

GWK FARMERS CUP DE AAR – UITSLAE:

 1ste  Luke Kock  (GWK Lid)  39 punte
 2de  Bill Marias  36 punte
 3de  Hannes van Zyl  36 punte
 4de  Leikes Sieberhagen (GWK Lid)  35 punte
 5de  Stoffel Vermeulen  (GWK Lid)  35 punte
 6de  Cecil Wiley  (GWK Lid)  35 punte
 7de  Andies Pienaar   (GWK Lid)  35 punte
 8ste  Piet Bergh   (GWK Lid)  35 punte
 9de  Santa Swenson  34 punte
 10de  Adriaan Bergh  (GWK Lid)  33 punte

HANNES VAN ZYL – 3de

ADRIAAN BERGH – 10de

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/gwk-farmers-cup-gholf-toernooi/