«

»

Print this Post

HSDA BAANBREKERS

Nege maande gelede het van die HSDA se skoliere die Enke Trailblazer projek begin. Hierdie projek het as oog merk om welwillendheids projekte in die gemeenskap te inisieer. Die afgelope naweek het vyf van ons leerders die toekennings geleentheid op uitnodiging bygewoon, by Kalahari Lodge in Kimberley. Hul toewyding en projekte is geloof en toekennings is uitgedeel.

HSDA se Baanbrekers is:

Lawreno Swarts, OgiyaMadyo, Maritsa Liebenberg, Anthony Hermanus

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-baanbrekers/