«

»

Print this Post

HSDA Netbal

Op Woensdag, 18 April gee die reën ons gelukkig genoeg tyd om in heerlike sonnige weer ons proewe vir Emthanjeni af te handel. Vyf en twintig van ons spelers word gekies om op Saterdag, 21 April aan die Pixleyka Seme proewe deel te neem.

Na ʼn baie lang, maar heerlike dag van netbal, is die volgende spelers in die onderskeie spanne opgeneem wat op 4 Mei aan die Noord-Kaap Diamante proewe deelneem.

Hoërskool De Aar - Netbal - Noord-Kaap Diamante

Voor: Corbin Ludick, Simon Kroutz, Waydean East,

Middel: Neljé Geyser, Minka Olivier, Lutho Albanie, Lee-Gr Horn,

Agter: Enchant du Preez, Nikisha Metcalfe, Sibabalwe Mqikela

Die spellers gaan as volg deelneem;

O/18        Lutho Albanie

O/17        Enchanté du Preez en Minka Olivier

O/16        Waydean East

O/15        Lee-Gré Horn, Neljé Geyser

O/14        Nikisha Metcalfe, Simoné Kroutz, Corbin Ludick

O/13        Sibabalwe Mqikela

Ons spanne is ook volstoom besig om te oefen vir die eerste Pixleyka Seme ligawedstryde wat op 2 Mei begin.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-netbal/