«

»

Print this Post

HSDA Ontvang Toekenning

HSDA ONTVANG TOEKENNING VIR NSS EKSAMEN!!!

Tydens die Provinsiale Toekenningsgeleentheid het HSDA spesiale erkenning onvang vir die tweede plek wat ons vanjaar in die Pixley ka Seme streek beklee.

HSDA Matrieks Presteer 2018

Vlnr: Mnr. E Kistoo – Direkteur Distrikskoördinering, Mnr. Johan Koen – Skoolhoof HSDA, Me. L Mdekazi – Waarnemende Distriksdirekteur van Pixley ka Seme streek, Me. Phuzi – Direkteur Eksamens

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/hsda-ontvang-toekenning/