«

»

Print this Post

Krieket

Die afgelope naweek het HSDA se krieket teen Hopetown en Hskool Steynville kragte gemeet.

Die seuns het eerste teen Hopetown gespeel en verloor ongelukkig.

Die tweede wedstryd was teen Steynville en hul verloor ook ongelukkig.

Die seuns gaan harder werk om die volgende wedstryd beter en meer voorbereid te wees.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/krieket-4/