Print this Page

Kultuur

Hoërskool De Aar bied ook verskeie kulturele aktiwiteite aan om leerders te stimuleer en om ander vaardighede te ontwikkel. Koor en Drama is ons hoof kulturele aktiwiteite en ons leerders geniet hierdie aktiwiteite terdeë.

Lees gerus meer oor ons kulturele aktiwiteite in ons nuus afdeling hoe ons leerders presteer en dit geniet.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/kultuur/