«

»

Print this Post

MADIBADAGVIERINGE

HSDA DONDERDAG

18 JULIE 2019

MADIBADAGVIERINGE 67 MIN WALK FOR CANCER   

Om 17:15, vind HSDA se Madibadagvieringe op die skool se sportgronde plaas. Inskrywingsgeld is R10 vir volwassenes en R5 vir kinders. Daar gaan vir 67 minute om die rugbyveld gestap word om hierdie verdienstelike saak te ondersteun.

Daar sal allerlei CANSA produkte ook te koop wees. Die hek by LDA moet asb. gebruik word vir die doel.

Kom ons almal vat hande in die stryd teen kanker en ondersteun hierdie saak!

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/madibadagvieringe/