«

»

Print this Post

Mamma Mia Besoek De Aar

Op 12 September 2019 om 18:00 is die internasionale treffer Mamma Mia in Hoërskool De Aar se Boet Troskie saal te sien.

Ongelukkig, weens ‘n kudu tref-en-trap, is die akteurs van die internasionale groep (gestrand) 10km buite Kimberley.

Kom Kyk en skaterlag saam met ons by die jaarlikse melodrama as die hoërskool personeel hul vermaakspiere bult om die vertoning te red.

Kom geniet die vertoning saam met familie en vriende.

Mamma Mia

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/mamma-mia-besoek-de-aar/