«

»

Print this Post

Matrieks Uitstapdag 2019

Matriekleerders het voor die saal aangetree voordat hul in die saal inbeweeg het.

Graad 12 ouers, grootouers en vriende wat die oggend bygewoon het.

Graad 11’s vorm ʼn erewag vir die Graad 12’s

Graad  12’s reg vir die uitstapdag-boodskap

Karoobossie het vir die kinders elkeen ʼn geskenkie uitgedeel – weet nie of hulle vir jul die foto gegee het nie? Hul foto is beter as myne. Tannie Sussie en Marina Fouché

Hartseer en blydskap met die uitstap

ʼn Paar Graad 12’s poseer vir oulaas vir ʼn foto voor die Boet Troskie skoolsaal

Na afloop van die verrigtinge in die saal kon die ouers en Graad 12 leerders ʼn koppie tee geniet

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/matrieks-uitstapdag-2019/