Print this Page

Meer oor HSDA

Will Be Updated Shortly

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/meer-oor-hsda/

Hoërskool De Aar - Skoolhoof Mnr JC Koen

Boodskap van die Hoof

Aan voornemende leerlinge baie welkom by Hoërskool De Aar. Vir langer as agt dekades het HSDA werklik daarin geslaag om ‘n trotse akademiese, sport- en kulturele rekord te handhaaf. Die skool se leuse is: Qui Petet Inveniet. Wie soek sal vind. Hoërskool De Aar bied wonderlike geleenthede aan elkeen van ons leerlinge en almal wat …

Lees meer...

Hoërskool De Aar / De Aar High School

Hoërskool De Aar Missie en Visie

Missie …om kwaliteit onderwys en opvoeding aan elke leerder te verskaf sodat elkeen se Godgegewe potensiaal optimaal ontwikkel kan word. Missie- suksesfaktore: a. Om die skool se akademie te verbeter deur: 100% slaagsyfer in gr. 12 90% slaagsyfer vir die res van die skool die ontwikkeling van die potensiaal van elke leerder te presteer in …

Lees meer...

Hoërskool De Aar / De Aar High School

Beheerligaam

Ons beheerligaam bestaan uit die volgende lede.    Voorsitter  Me. A Venter  Onder-Voorsitter  Mev I Le Roux  Tesourier  Mnr. S Menne  Skoolhoof  Mnr J Koen  Sekretaresse  Me L. Bouwer  Ouerlid  Mnr P du Toit  Ouerlid  Mnr I Horn  Ouerlid  Mev M Duvenhage  Ouerlid  Mnr H Hattingh  Doserende lid  Mnr E Botha  Doserende lid  Me C …

Lees meer...

Hoërskool De Aar / De Aar High School

Skoolfonds

Vir u gerief kan u een van die skakels hier onder volg vir meer breedvoerige inligting oor ons skoolfonds. Afrikaans: Skoolfonds English: School Fees

Lees meer...

Hoërskool De Aar / De Aar High School

Slaagvereistes

Die slaagvereistes vir graad 8-9 word weer aan u deurgegee. U moet asseblief dringend hiervan kennis neem. Grade 8 and 9: Een taal op Huistaalvlak 50% Tweede taal 40% Wiskunde 40% Enige ander drie vakke 40% Enige ander twee vakke 30% Graad 10-12 / Grade 10-12 Die slaagvereistes vir graad 10-12 word weer aan u …

Lees meer...

Hoërskool De Aar / De Aar High School

Prysuitdeling

Hoërskool De Aar maak gebruik van ‘n prestasietoekenningsgeleentheid om erkenning te gee aan leerders wat presteer. Prestasies kan behaal word op akademiese, sport, sosiale of kulturele vlak. Die prysuitdeling dien ook as ‘n aansporing vir leerders.

Lees meer...

Hoërskool De Aar / De Aar High School

Trompet

Hoërskool De Aar spog met ‘n skoolkoerant soos min. Die redaksie, bestaande uit Gr.8 tot 11-leerders, woeker behoorlik met hul joernalistieke talent. Reklame word gelewer oor alle sport en kulturele aktiwiteite in die skool asook op ander gebiede waar ons leerlinge presteer. Daar word nie weggeskram van aktuele onderwerpe wat ons skool en jeug raak …

Lees meer...