↑ Keer terug na Meer oor HSDA

Print this Page

Prysuitdeling

Hoërskool De Aar maak gebruik van ‘n prestasietoekenningsgeleentheid om erkenning te gee aan leerders wat presteer.

Prestasies kan behaal word op akademiese, sport, sosiale of kulturele vlak. Die prysuitdeling dien ook as ‘n aansporing vir leerders.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/meer-oor-hsda/prysuitdeling/