↑ Keer terug na Meer oor HSDA

Print this Page

Slaagvereistes

Die slaagvereistes vir graad 8-9 word weer aan u deurgegee. U moet asseblief dringend hiervan kennis neem.

Grade 8 and 9:

Een taal op Huistaalvlak 50%

Tweede taal 40%

Wiskunde 40%

Enige ander drie vakke 40%

Enige ander twee vakke 30%

Graad 10-12 / Grade 10-12

Die slaagvereistes vir graad 10-12 word weer aan u deurgegee.  U moet asseblief dringend hiervan kennis neem.

Een taal op Huistaalvlak 40%

Enige ander twee vakke 40%

Enige ander drie vakke 30 %

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/meer-oor-hsda/slaagvereistes/