«

»

Print this Post

Melodrama

Op 12 September 2019 was ‘n Melodrama Mamma Mia in Hoërskool De Aar se Boet Troskie saal op die planke.

Mnr Evelyn Botha het as seremoniemeester opgetree

Personeel voer “Dancing Queen”

Mamma Mia Closing

Die Melodrama word elke jaar afgesluit met die bekende lied: “Ons vir jou Suid-Afrika”

Dit was egter baie spesiaal hierdie jaar toe die hele gehoor hul selfoonflitsies aangeskakel het tydens die sing van die lied.

Al die akteurs – HSDA personeel

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/melodrama/