«

»

Print this Post

Netbal Kliniek

Die 27 en 28ste Maart het 30 van ons skool se netbalspelers ʼn kliniek, aangebied deur Patrys van der Merwe, bygewoon.

Die meisies het baie geleeren hard geoefen. Al ons spanne is reg vir die jaar se netbalseisoen.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/netbal-kliniek/