«

»

Print this Post

Noord-Kaap Ambassadeur

Nicolaas Malan het die Noord-Kaap verteenwoordig in Limpopo, by die Kinderparlement. Altesaam was daar tien NK ambassadeurs en hy is verkies as die provinsiale verteenwoordiger.

HSDA is voorwaar trots op hierdie leerder!

Hierdie projek word deur die Departement van Sosiale Ontwikkeling aangebied en geborg deur Nelson Mandela Kinderfonds.

 

Nicolaas Malan

HSDA - NK Ambassadeurs

Nicholaas Malan (middel) te same met die ander Noord-Kaap verteenwoordigers.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/noord-kaap-ambassadeur/