«

»

Print this Post

Nuwe Leerkragte

HSDA SPOG MET NUWE LEERKRAGTE!

HSDA 2019 Nuwe Leerkragte

VLNR: Janél Coetzee – B Ed Senior + VOO – Bied NW Gr  en 9 en Wisk Gr. 10-12 by HSDA aan Chené Jeffries – B Ed F.E.T – Bied Wiskunde, Wiskunde Geletterdheid en LO by HSDA aan Kristin van Tonder – BSC Molekulêre biologie en biotegnologie NOS (FET) – Bied LO Gr. 8,10,11; NW Gr.  8 en 9 en Lewenswetenskappe Gr 10 aan Pedro Arlow – BCom Human Resource Management, BCom Honours Resource Management – Bied EBW/ Skeppende Kunste  Graad 8 en Skeppende Kunste en LO Graad 9 aan Kevan Spann – BS – Sportbemarking – HSDA Buitemuurse organiseerder Graad 10 registerklas Megan Grobbelaar – B. Ed Senior en VOO fase – Bied English FAL graad 8,9 en 10 aan Jani Thompson – B Ed Senior en VOO fase – Bied Afrikaans Gr.  8 + 9; LO Gr 10 en 12  aan Hanri Nel – B Com Hons in Ondernemingsbestuur en bemarking Bied Ekonomie Gr. 10 en 11 en Rek Graad 8-10 aan.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/nuwe-leerkragte/