«

»

Print this Post

O/19 Krieket

HSDA se eerste Krieketspan het op Woensdag 28 Augustus ʼn opwarmingswedstryd teen Hoërskool Veritas gespeel.

Veritas het eerste gekolf en 151 lopies aangeteken. HSDA se kolwers het baie mooi gekolf, maar was ongelukkig ag lopies kort van ʼn wen af.

Die kolwers wat uitgestaan het:

André Theron 26

GD Botha 21

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/o19-krieket-2/