«

»

Print this Post

Prysuitdeling 2019

VEELSYDIGSTE KULTUUR TOEKENNING:

HSDA beker vir  Veelsydigste Kultuur Seun: Ethan Afrika

HSDA beker vir  Veelsydigste Kultuur Dogter: Courtney van Syfer

VEELSYDIGSTE SPORTSTER

(meeste provinsiale kleure)

Andries Strauss – Wisseltrofee veelsydigste junior dogters sportster:

Wilmie Rust – PJ Louw beker vir die veelsydigste senior seunssportster:

Jeandré Rust – W. Lambrechts beker vir die veelsydigste junior sportster seuns:

André Theron – Jacques Rust beker vir die veelsydigste senior sportster dogters: Anlie Human

ARENDPUNTE BEKER

Funchal wisseltrofee vir die leerder met die meeste arendpunte:

3de Plek: Clodelle Menne en Daniël du Toit, 2de plek: Jaco-Erik van der Merwe, 1ste Ethan Afrika

 

SPORTVROU EN SPORTMAN

Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die sportvrou 2019: Surina le Roux

Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die sportman 2019: Jeandré Rust

 

SPORTPERSOON VAN DIE JAAR

Daniël du Toit Wisseltrofee vir die sportpersoon van 2019: Daniël du Toit

 

0181 KOSHUIS PREFEKTE:

Johan Duvenhage – hoofseun, Améy Duvenhage – hoofmeisie

Anlie du Toit – prefek, Shanelle J van Rensburg – prefek

 

SENIORRAAD 2020:

 

Clodelle Menne – onderhoofmeisie, Johan Duvenhage-hoofseun, Anlie Human- hoofmeisie, Camon Simons – onderhoofseun

Ogiya Madyo, Nathan Foster, Cara Clark, Christiaan Kolesky,

Lawrenzo Swarts, Améy Duvenhage, Montelle Booysen en Waydean East

 

0186 HSDA SE HOOGSTE TOEKENNING VIR 2019:

DUX-LEERLING – SURINA LE ROUX / Mnr Johan Koen – skoolhoof

 

GOUE SERTIFIKAAT WENNERS:

GRAAD 12:

Bernard Venter, Surina le Roux, Enchanté du Preez, Daniël du Toit

 

GRAAD 9:

Ize-Marie Ebden, Courtney van Syfer, Abigail Struis, Megan Ritter

McKaylin Viljoen, Anja Kleynhans, Jaco-Erik van der  Merwe, Vicky Coetzee, Kaylen Somers

GRAAD 8:

Wilmie Rust

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/prysuitdeling-2019/