«

»

Print this Post

Seniorraad Kamp

Op 18 tot 19 Oktober het die nuutverkose Seniorraad opleiding in Bloemfontein ontvang om sodoende slaggereed vir 2019 te wees, plaasgevind by die Sentrale Universiteit van Tegnologie.

Die Seniorraad van 2020 het baie geleer en voel toegerus om volgende jaar met ywer aan tepak. Hulle wil graag die gees van die skool verbeter, dissipline is ook vir hulle belangrik. Hulle is van plan om HSDA se waardes toe te pas om hierdie doelwitte te bereik.

Ons sien uit na die nuwe leiers se termyn.

HSDA Seniorraad 2020

HSDA Seniorraad 2020

 

Seniorraad 2020

Christiaan Kolesky en Nathan Foster

 

HSDA Seniorraad 2020

HSDA SR 2020 tydens hul opleiding in Bloemfontein SR KAMP

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/seniorraad-kamp/