«

»

Print this Post

Skaak

Die skole skaakproewe het te De Aar plaasgevind. Ongeveer 61 deelnemers het die dag hul skaakvernuf ten toon gestel. Waldo van der Merwe verower ʼn tweede plek en Matthew Wolfaardt ʼn derde plek in die O/15-afdeling. Lihandri Saunders verower ʼn tweede plek en Beau-Paul Hussein verower ʼn derde plek in die O/17- en O/19-afdeling. Uitslae, rakende die Pixleyspanne, is nog nie bekend nie.

Hoërskool De aar - Skaak

Beau-Paul Hussein 3de plek O/19 afdeling , Matthew Wolfaardt – 3de plek O/15 afdeling,

Lihandri Saunders 2de plek O/17 afdeling, Waldo van der Merwe – 2de plek in die O/15 afdeling.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/skaak-2/