Print this Page

SMS Kennisgewings

Hoërskool De Aar - SMS KennisgewingHoërskool De Aar beskik oor ‘n baie unieke webwerf en webwerf ontwerper wat ‘n passie het vir sy werk. Hierdie is ‘n unieke kennisgewings diens waar u inkennis gestel sal word sodra daar nuwe opdaterings op die webtuiste gedoen is.

Ons webwerf ontwerper het ‘n baie streng sekuriteitstelsel in plek en vertroulikheids beginsel dus word alle inligting vertroulik hanteer en verwerk. Ons as skool bestuur het nie eers toegang tot die inligting nie, so veilig is dit!

Indien u graag kennisgewings per SMS wil ontvang sodra opdaterings gedoen is voltooi asseblief die volgende aansoekvorm.

Neem asseblief kennis dat u dit slegs eenkeer hoef te doen en u kan enige tyd die diens kanseleer. Instruksies sal elke sms vergesel.

SMS Kennisgewing Versoek:

* Word Versoek




Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/sms-kennisgewings/