«

»

Print this Post

Soccer

HSDA - Soccer

Die onder 15-span speel teen die De Aar Youth Precinct en wen die wedstryd 8-0. Hierdie span het mooi vordering getoon deur die seisoen.

 

HSDA - Soccer

Die onder 17-span speel teen ʼn 0.15-span van Willie Theron en wen ook die wedstryd oortuigend met ʼn telling van 7-1. Die spelers het die wedstryd baie geniet.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/soccer/