«

»

Print this Post

Sport Presteerders – Netbal

HSDA netbaldogters

HSDA netbaldogters wat die afgelope naweek tydens die Pixley proewe gekies is om aan die Noord-Kaap proewe te gaan deelneem:

Hoërskool De Aar Netbal

Voor: Sihle Afrika 0/17; Nqophisa Sisele 0/18; Gracia Olifant 0/18; Sokhona Tolomo O/18

Middel: Cherhonda Lakay 0/16; Lutho Albanie 0/17; Brandoné Frazer 0/18; Athembile Cube 0/16

Agter: Enchante du Preez 0/16; Liverne Bresies 0/17; Minka Olivier 0/16.

HSDA netbaldogters – Proewe

HSDA netbaldogters wat die afgelope naweek tydens die Pixley proewe gekies is om aan die Noord-Kaap proewe te gaan deelneem:

O/15: Bronwyn Louw, Nevelleigh West, Waydene East, Mekondjo Shetunyenga

0.14: Lee-Gré Horn, Nelje Geyser en Jeané Erasmus

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/sport-presteerders-netbal/