«

»

Print this Post

Uitstapdag Matrieks 2018

HSDA Uitstapdag Matrieks 2018

Die Graad 11’s vorm ʼn erewag vir die Matrieks.

HSDA Uitstapdag Matrieks 2018

ʼn Groot getal Matriek ouers het die Uitstapdag verrigtinge bygewoon.

HSDA Uitstapdag Matrieks 2018

Matrieks verlaat die saal deur die erewag.

HSDA Uitstapdag Matrieks 2018

HSDA Uitstapdag Matrieks 2018

Na afloop van die Uitstapdag was ʼn hele paar matrieks emosioneel en het sommiges  ʼn hele paar trane gepik.

HSDA Uitstapdag Matrieks 2018

Laurika Leeuw, haar ouma en moeder het ʼn koppie tee na afloop van die saal verrigtinge geniet.

HSDA Uitstapdag Matrieks 2018

Vir oulaas ʼn “selfie” saam, terwyl ons tee geniet.

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/uitstapdag-matrieks-2018/